Home

Suid-Afrikaanse Binêre Opsies

Hier by SouthAfricanBinaryOptions.com verskaf ons ‘n magdom handige Binêre Opsie verwante handelsriglyne, Getoetsde en Goedgekeurde Makelaars oorsigte, asook die nuutste nuus en relevante Binêre Opsie verwikkelinge. Ons wil graag dat Binêre Opsie makelaars hierdie webtuiste as onontbeerlike deel van hul verhandelingsroetine sien.

South African Binary Options Trading

Om Binêre Opsies te verstaan

‘n Binêre Opsie laat jou toe om te verhandel gebaseer op die voorspellings van die beweging in waardes van enige hoof markbate. Hierdie bates sluit aandele, kommoditeite en wisselkoerse asook indekse soos die Dow Jones of die S&P 500.

Binêre Opsies is ‘n kontrak gebaseerde verhandelingsisteem. Dit beteken dat jy nooit aandele in die bate wat jy verhandel besit nie. Instede daarvan, gaan jy ‘n ooreenkoms met die makelaar aan om te verhandel op die prestasie van ‘n bate.

‘n Wen handel word behaal wanneer ‘n verhandelaar korrek voorspel of die waarde van die bate hoër of laer is teen verstryking, as wat dit was met die oomblik van aankoop. ‘n Verloor handel word behaal deur die verkeerde voorspelling as die sluitingswaarde van ‘n bate hoër of later was as teen die verstykingstyd.

Daar is slegs twee verwagte uitkomste van ‘n Binêre Opsie verhandeling, naamlik ‘n “Wen” of “Verloor”, dus “Binêre”. Verstrykingsperiodes word deur die verhandelaar gekies op die oomblik van “belegging” of “verhandeling” van ‘n gekose kontrak. Hierdie verstrykings kan wissel van 30 sekondes tot ure en selfs ‘n week (of meer by sommige makelaars).

Die hoofsaaklike aantrekking van Binêre Opsies is dat dit goedkoper is om te verhandel as om aandele te koop, tog laat dit toe vir GROOT winste (van 85%+) in ‘n baie kort tydperk (so min as 30 sekondes). Dit maak Binêre Opsie verhandeling perfek vir nuwe verhandelaars, of selfs ook meer ervare verhandelaars wat dit verkies om ‘n inkomste te maak uit korttermyn verhandelings winste (wat ook bekend staan as “Scalping”).