Brokers

Oosigte van top Suid-Afrikaanse Binêre Opsie Makelaars

Dit is belangrik dat enige Suid-Afrikaanse Binêre Opsie makelaar waarby jy aansluit jou ‘n ten volle afgeronde verhandelingservaring gee. Jy moet ‘n makelaar kies wat jou gaan toelaat om op ‘n sorgvrye wyse fondse in jou rekening te deponeer, asook die waarborg dat enige onttrekkings vanaf jou verhandelingsrekening spoedig verwerk sal word deur die bank metode wat jy gebruik. Ons het die harde werk hieruit gehaal and ‘n wye reeks van Makelaars evalueer wat perfek is vir Suid-Afrikaanse Binêre Opsie verhandelaars.

Die Makelaars wat ons hersien het is ten volle gelisensieerd en gereguleerd om te verseker dat jy nooit in ‘n situasie verkeer van onnodige risiko terwyl jy verhandel nie. Elke Makelaar wat ons hersien het ‘n reeks van verskillende bank opsies geskikbaar vir deponering en onttrekking. Hierdie bank metodes sluit in Bank Oordragte, Krediet en Debietkaarte, E-beursies en sommige makelaars aanvaar selfs “Bitcoins”.

Maak ‘n Gratis Verhandelingsrekening oop

Teken gratis in by ons aanbevole makelaars. Dit is nie al nie, feitlik al ons aanbevole makelaars voorsien bonusse vir nuwe verhandelaars. Die bonus fondse is ‘n werklike geldelike vergoeding, en sal in jou rekening gekrediteer word tesame met jou deposito. Bonus fondse kan selfs onttrek word sodra jy die verhandelings vereistes nagekom het wat deur elke makelaar gestel word, lees dus hul bonus terme of vra jou rekening bestuurder vir meer inligting.

Om ‘n Verhandelingsrekening oop te maak is so maklik soos…

  1. Kies een van ons aanbevole makelaars
  2. Kliek deur hul webtuiste en sluit aan
  3. Kies jou rekening tipe en maak jou eerste deposito.

Dan is jy klaar en jy kan begin verhandel!

Steeds onseker? Probeer om ‘n demo rekening

Is jy nogsteeds onseker of Binêre Opsie verhandeling vir jou reg is? Sou jy graag eers wou “probeer voordat jy koop”? Geen probleem nie.

Feitlik al ons aanbevole makelaars verskaf aan nuwe verhandelaars ‘n demo rekening sodat jy die platform risiko-vry kan probeer. Al wat jy moet doen is om stappe 1 en 2 soos hierbo te volg, en dan wanneer jy met jou rekening bestuurder praat, vra vir ‘n Demo Rekening. Die meeste makelaars sal ‘n gratis demo rekening gee, en ander mag jou vra om eers‘n tenvolle terugbetaalbare deposito te betaal. In beide gevalle is dit ‘n risiko-vrye manier om ‘n verhandelingsplatform uit te probeer.

‘n Wenk: Jy kan in werklikheid met werklike geld risiko-vry verhandel by die meeste van die makelaars. Vra slegs die rekening bestuurder by jou makelaar of hulle die “Risiko-vrye Verhandeling” bied aan nuwe verhandelaars op hul platform. Die meeste van die makelaars bied die opsie. Na eising sal jy soos normaal verhandel. Indien jy verloor, kan jy jou verliese terugeis. Indien jy wen, kan jy jou wengeld hou. Dit is ‘n fantastiese manier om ‘n nuwe makelaar uit te toets aangesien sommige jou selfs soveel as drie risiko-vrye verhandelings per nuwe rekening toelaat.