24winner

Oorsig van “24winner”

Na maande se werk om hierdie webtuiste saam te stel het ons ‘n hele aantal Binêre Opsie Makelaars ondersoek en uitprobeer, en alhoewel ‘n groot aantal van hulle nie aan ons hoë standaarde kon voldoen nie, kon ons wel ‘n aantal Makelaars vind wat voldoen het aan elkeen van ons vereistes op ons kontrolelys, en een van hierdie Makelaars was “24winner”. Hulle bied selfs handelsrekeninge in ZAR (Suid-Afrikaanse Rand)!

Dit is natuurlik een van ons ten volle gelisensieërde en gereguleerde Binêre Opsie Makelaars en indien jy op soek is na ‘n relatiewe nuwe Binêre Opsie Makelaar wat jou spoedig gaan betaal wanneer jy ‘n versoek vir onttrekking het, en ‘n Makelaar wat jou toegang tot ‘n groot en wye verskeidenheid Bate indekse en ‘n verhandelingsplatform wat sowel maklik is om te gebruik as gevorderd, dan is hierdie ‘n Makelaar aan wie noukeurig aandag gegee kan word.

Verhandelingsplatforms en Bate indek

Geen twee Binêre Opsie verhandelaars gaan presies dieselfde soort verhandelings kies elke keer wat hulle aanlyn verhandel nie en dit is natuurlik iets waarvan “24winner” deeglik bewus is, en dus wanneer jy kies om een van hul verhandelingskliënte te word sal jy volle toegang kry tot een van die grootste Bate Indekse wat op enige plek aanlyn is en gevolglik sal jy die keuse hê om self te kies watter soort Aandele, Geldeenhede, Kommoditeite en Aanwysers jy mee gaan handel.

“24winner” het ook ‘n demo-verhandelings rekening beskikbaar op beide hul hoogs gevorderde aanlyn sowel as mobiele verhandelingsplatforms en gevolglik kan jy een van hierdie rekeninge oopmaak en dit eers beproef in ‘n geen-risiko verhandelings omgewing om te sien of jy daarvan hou.

Indien jy nog nie voorheen ‘n mobiele of aanlyn verhandelingsplatform gebruik het nie kan jy ook onmiddelike hulp en aanwysings oor enige van die aspekte wat jy nie duidelik verstaan nie van die verhandelingsplatforms kry en dit kan gedoen word deur toegang tot die aanlyn “24winner” verhandelings riglyne of deur hul kliënte ondersteuningspan te kontak.

Verhandelings Voordele, Vrae en Antwoorde

Aanlyn Verhandelings Riglyne – “24winner” beskik oor ‘n groot verskeidenheid aanlyn verhandelingsriglyne waarin jy moontlik belang sal stel, en hierdie riglyne is natuurlik gratis en sal enige beginner verhandelaar in staat stel om van die meer eksotiese soorte verhandelings ten volle te verstaan om ten volle gebruik te kan maak daarvan wanneer verhandeling gedoen word by hierdie hoogsaangeskrewe Binêre Opsie Makelaar.

Kliënte Ondersteuning – Die volledige ondersteuningspan wat 24 uur per dag gekontak kan word by “24winner” is almal ten volle opgelei in alle fasette van die “24winner” verhandelingsplatform, en as sulks indien jy enige hulp benodig of antwoorde soek op enige vrae kan jy gebruik maak van hul kits geselsdiens.

Lae Rekening Befondsing – Jy het slegs nodig om $200.00 te deponeer om te kan begin verhandel by “24winner”. Hulle het die minimum deposito limiet laag gehou om dit moontlik te maak vir alle verhandelaars om die geleentheid te hê om hul aanlyn sowel as mobiele verhandelingsplatforms te kan gebruik sonder om geforseer te wees om groot eenmalige inbetalings te maak na hul verhandelingsrekeninge.

24winner is Ten volle Gelisensieërd – Ons raai altyd enigiemand wat graag Binêre Opsie verhandelings aanlyn wil doen om te hou by Makelaars wat ten volle gelisensieërd is en gereguleerd, en een van die vele redes waarom ons gekies het om jou bekend te stel aan “24winner” is omdat hulle ten volle gelisensieërd en gereguleerd is deur die “Cyprus Securities Exchange Commision”.

Bank Opsies – Indien jy wonder hoe om fondse sonder probleme te deponeer in jou “24winner” regte geld verhandelingsrekening, laat ons toe om jou in te lig oor jou opsies. Jy kan deponeer deur middel van enige van die volgende opsies wat almal beskikbaar is via die “24winner” gebruikersvriendelike bank koppelvlak: Krediet- en Debietkaarte, Visa, MasterCard, Maestro, Diner’s Club, Skrill, Neteller, Ukash, Click2Pay, Entropay sowel as Direkte Bankoorplasings.

Watter Geldeenheid Rekening Opsies is Beskikbaar – Indien jy dit sou verkies om jou verhandelingsrekening by “24winner” op te stel in een van ‘n verskeidenheid van geldeenhede, dan sal jy moet watter watter opsies is beskikbaar, en sodoende as jy registreer as ‘n nuwe kliënt sal jy die opsie gegee word om een van die volgende geldeenheid opsies te kies vir jou verhandelingsrekening: €, £, $, CAD, DKK, SEK, ZAR(R), AUD, CHF en NOK.