Boss Capital

Oorsig van “Boss Capital”

Een ding wat jy gaan raaksien as jy opsoek is na Binêre Opsie Makelaars by wie jy kan aansluit en begin verhandel, is dat daar ‘n hele aantal verskillende lande is waar die Makelaars gebaseer is, en nie alle lande het baie streng lisensiëring en regulerende owerhede in verband met Binêre Opsie Makelaars nie.

Ons voel gelukkig om jou in te lig dat Boss Capital gebaseer is in Gibraltar en dat dit een van die strenger plekke is waar ‘n Binêre Opsie Makelaar gelisensieerd en gereguleer word, en as sulks indien jy opsoek is na ‘n ten volle sorgvrye tipe verhandelingsondervinding, waarvoor enige verhandelaar sal soek, dan is dit regtig jou tyd werd om ‘n nuut geregistreerde verhandelaar by Boss Capital te word.

Verhandelingsplatforms en Bate indek

Aangesien jy opsoek sal wees na die grootste reeks Binêre Opsie verhandelings geleenthede is dit belangrik dat jy nie slegs ‘n Makelaar kies wat nie net alleeen vir jou die grootste Bate Indekse kan bied nie maar ook vir jou meer as net die standaard tipe Sit en Bel verhandelaars kan bied.

Wanneer jy jou verhandelings met Boss Capital doen sal jy ook toegang hê tot ‘n groot reeks van Bates insluitende Aandele, Geldeenhede, Kommoditeite en Aanwysers en te danke aan beide hul aanlyn en mobiele verhandelingsplatforms sal jy toegang hê tot presies die tipe verhandelings waarna jy kyk om te plaas en alle verhandelings sal in werklike tyd geskied.

Indien jy graag wil sien hoe groot en tegnies gevorderd beide die Boss Capital mobiele en aanlyn verhandelingsplatforms is, dan nooi ons jou om ‘n demo verhandelingsrekening oop te maak en daardeur kan jy dan vir jouself sien hoe groot en divers hulle Bate Indeks is en jy sal toegang kry tot elke tipe verhandelingsgeleentheid maar in ‘n ten volle risiko-vrye omgewing.

Verhandelings Voordele, Vrae en Antwoorde

Minimum Deposito – Jy kan ‘n werklike geld verhandelaar by Boss Capital word deur so min as slegs $200.00 te deponeer. Jy sal ‘n verskeidenheid maniere hê om jou verhandelingsrekeing te befonds aangesien Boss Capital nie ‘n tekort aan bank opsies het nie.

Bonusse – Die bonusse wat redelik gereeld by Boss Capital aangebied word, word gereserveer vir hul mees lojale verhandelaars, en dit sal dus werklik tot voordeel wees as jy hul soveel moontlik van jou werklike geld verhandelingstransakises gee aangesien jy daardeur die voordeel van soms klein maar ook groter ekstras sal kry.

Multiple Currency Options – Jy sal die keuse gegun word in watter basis geldeenheid jy jou aanlyn verhandelings by hierdie voorste Binêre Opsie Makelaar wil doen, en dit wat tans gebied word is UD Dollar, Kanadese Dollar en Russiese Roebel.

Gratis Onttrekkings – Afhangende van die volume verhandeling wat jy plaas en die tipe verhandelingsrekening wat jy het, sal jy die voordeel van gratis onttrekking hê. Met dit ingedagte kyk asseblief na hul webtuiste en kies die regte tipe rekening vir jou verhandelingstyl en verhandelingstrategie, en daardeur sal jy vind dat jou verhandelingswinste nie verminder deur onttrekkings fooie wanneer jy ‘n kontantonttrekking uit jou werklike geld verhandelings rekening by Boss Capital maak nie.

Hoe kan ek ‘n Deposito Maak? – Indien jy die wyse keuse maak om ‘n werklike geld verhandelaar by Boss Capital te word dan gaan jy ‘n groot verskeidenheid deposito opsies tot jou beskikking hê soos reeds genoem asook sommige van die mees effektiewe maniere om jou rekening te befonds insluitend Elektroniese Oorplasing, Bank Wire of jy kan enige van hul Krediet of Debietkaart opsies gebruik.

Verhandelings Geleenthede – In vergelyking met die standaard Sit en Bel verhandelings geleenthede sal jy wanneer jy ‘n verhandelaar by Boss Capital word toegelaat word om ‘n wye verskeidenheid en reeks van verskillende verhandelings tipes te plaas wat onder andere die volgende insluit, Hoog/Laag, Aanraak/Nie-aanraak, Grense en 60 Sekonde verhandelings. Indien jy nuut is met die plaas van Binêre Opsie verhandelings sal jy ‘n stel verhandelings riglyne vind op die Boss Capital webtuiste wat jou sal help met elk van hul waardevolle opsies, so gaan na die webtuiste vir meer inligting.