CherryTrade

Oorsig van “CherryTrade”

Ons het noukeurig aandag gegee aan presies watter Binêre Opsie Makelaars ons vir jou voorlê op hierdie webtuiste, aangesien ons wil hê dat elkeen van ons Suid-Afrikaans gebaseerde verhandelaars uit ‘n wye verskeidenheid Makelaars moet kan kies en deurdat ons die room van oes vir jou uitstal weet ons dat jy nooit enige probleme hoef te ervaar wanneer jy aansluit en verhandelings doen met enige van ons gekose Makelaars nie.

Een van die nuwer Binêre Opsie Makelaars wat top punte behaal by ons in verband met alles wat hulle het om verhandelaars te bied is CherryTrade, en met die moontlikheid vir jou om winste van 81% te maak op hul standaard Binêre Opsie verhandelings of ‘n verhoogde wins van tot en met 85% op hul 30 sekonde verhandelings geleenthede, weet ons dat hierdie webtuiste aanloklik gaan wees vir ‘n groot aantal verhandelaars wat op die uitkyk is vir nuwe plekke waarby hulle kan verhandel.

Verhandelingsplatforms en Bate indek

Aandele, Geldeenhede, Kommoditeite en Aanwysers is waarop jy verhandelings sal kan plaas by CherryTrade en hulle bied ook een van die grootste reekse geldeenheidsparings opsies, en gevolglik is dit veilig om te sê dat jy altyd sal kan kies en keur net watter Binêre Opsies of geldeindheidsparings jy verkies sodra jy aangeteken het en op die CherryTrade verhandelingsplatform ingeskakel het.

Daar is in der waarheid twee verskillende verhandelingsplatforms wat aangebied word, die eerste is die vooraanstaande geen-aflaai, webblad gebaseerde aanlyn verhandelingsplatform of indien jy verkies om jou Binêre Opsies of geldeenheidsverwante verhandelings te doen wanneer jy nie voor die rekenaar sit nie is daar hul mobiele verhandelingsplatform wat jy kan gebruik.

Om alle verhandelaars ‘n kans te gee om te probeer voor hul koop, sal CherryTrade jou ook toelaat om ‘n demo rekening oop te maak en toegang gee tot al hul verhandelings geleenthede sonder enige risiko.

Verhandelings Voordele, Vrae en Antwoorde

Rekening tipes – Daar is ‘n groot reeks verskillende rekening tipes beskikbaar by CherryTrade, elkeen met toegevoegde voordele, so gesels asseblief met die ondersteuningspan of ‘n rekeningbestuurder om die heel beste rekening tipe te kry wat jou verhandelingstyl pas.

Verhandelings wat Vroeg Verval – Indien ‘n deel van jou verhandelingstrategie is om vroeg uit te gaan van enige lewendige verhandeling sodra jy gewaarborg is om ‘n wins te maak op die betrokke verhandeling, dan sal jy belangstel om te weet dat jy hierdie opsie het op ‘n wye reeks van verhandelings geleenthede by CherryTrade. Jy sal egter die vroeg-verlaat fooi moet betaal wat van jou finansiële winste afgetrek sal word.

Onmiddelike Lewendige Gesels – Indien jy enigsins enige hul benodig oor enige aspek van die CherryTrade verhandelingsplatforms of hulp en bystand met die deponering of ‘n onttrekking uit jou rekening, kan jy die kliënte ondersteuningspan bereik deur die onmiddelike gesels funksie. Om van die funksie gebruik te maak moet jy inskakel op jou rekening op die CherryTrade webtuiste.

Een Aanraking Opsies – Indien jy ten gunste is van Een Aanraking Verhandelings dan gaan jy natuurlik toegang tot hierdie tipe verhandelingsgeleenthede hê by CherryTrade en hulle is ook beskikbaar elke naweek vanaf middernag op ‘n Saterdag tot 7nm op ‘n Sondag.

Bank Opsies – Jy sal altyd jou voorkeur keuse hê van die manier waarop jy jou werklike geld Binêre Opsie verhandelings rekening befonds en dus ook om depositos te maak en ten volle sorgvrye onttrekking wanneer jy ‘n verhandelaar by CherryTrade is en jy kan van enige van die volgende bank opsies gebruik maak, naamlik Visa, MasterKaart, Diners Kaart, Maestro en Solo kaarte. Jy kan ook ‘n Bank Oorplasing doen en ook is daar ‘n groot aantal maniere waarop jy jou fondse kan onttrek uit jou verhandelingsrekening.

Minimum Ouderdomsbeperking – Jy sal ten minste 18 jaar oud moet wees om by CherryTrade te kan verhandel. Wees asseblief bewus daarvan dat hulle elke rekening wat oopgemaak word verifieer en as sulks kan daar van jou verwag word om hulle te voorsien van jou identifikasie dokumente sodat hulle jou identiteit digitaal kan bevestig. Dit sal normaalweg vereis dat jy ‘n aantal afskrifte van jou identiteitsdokumente vir hulle stuur.