Magnum Options

Oorsig van “Magnum Options”

Soos wat jy aanhou om deur ons webtuiste te gaan sal jy op ‘n hele aantal top gegradeerde Binêre Opsie Makelaars afkom, en elkeen van die gekose webtuistes wat ons aan jou bied aanvaar verhandelaars enige plek in Suid-Afrika en as sulks sal dit vir jou moontlik wees om aan te sluit en te begin verhandel by enigeen van hulle sonder enige ongerief.

Een Makelaar wat ons meer as gelukkig is om aan jou te vertoon is Magnum Options, en alhoewel hulle een van die Binêre Opsie Makelaars wat meer onlangs van stapel gestuur is het hulle regtig die voortou geneem in verband met wat hul aan verhandelaars bied en as sulks gaan hulle jou net soveel beindruk as wat ons was toe ons onlangs hul verhandelingsplatform getoets het. Dit gaan vir jou moontlik wees om winste van 81% te maak wanneer jy hier verhandel en dit behoort meer as genoeg te wees om jou regop te laat sit en kennis te neem van wat anders hul het om verhandelaars te bied.

Verhandelingsplatforms en Bate indek

Ons twyfel nie daaraan dat jy nie weer nodig gaan hê om Binêre Opsie verhandelings by enige ander Makelaar te plaas nadat jy ‘n werklike geld verhandelaar by Magnum Options geword het nie, want met die groot winste wat hulle bied op al hul beskikbare opsies en die feit dat hulle ‘n groot aantal verskillende opsies geredelik beskikbaar het op die Bate Indekse, is jy altyd verseker daarvan dat jy die verhandelings wat jy wil doen sal kan doen wanneer jy dit wil plaas.

Aangesien Magnum Options beide ‘n geen-aflaai en webblaaier versoenbare aanlyn verhandelingsplatform het tesame met hul mobiele verhandelings App sal jy die ekstra voordeel hê om verhandelings te kan doen enige plek waar jy is as jy kies om hul verhandelings App op jou aanraak-skerm mobiele toestel af te laai.

Jy het ook toegang tot ‘n demo rekening opsie en kan begin verhandel sonder enige risiko deur middel van hul geen-risiko verhandelingsomgewing. Dit sal jou net ‘n minuut of so vat om na hul webtuiste te gaan en aan te sluit as ‘n demo rekening verhandelaar.

Verhandelings Voordele, Vrae en Antwoorde

Kliënte Ondersteuning – Indien jy enigsins enige hulp benodig met enige aspek van Magnum Options se verhandelingsplatform of hulp en bystand om ‘n deposito of ontrekking te maak in of uit jou rekening kan jy die kliënte diens span kontak deur hul onmiddelike gesels opsie. Om dit te kan gebruik teken slegs in by jou rekening en gaan na die skakel van die gesels opsie op die Magnum Options webtuiste.

Rekening Befondsing – Die bank koppelvlak wat deur Magnum Options op al hul verhandelingsplatforms gebied word laat werklike geld verhandelaars toe om seepgladde deposito verhandelings fondse in en uit hul rekeninge te skuif in werklike tyd. Hulle bied baie verskillende en koste-effektiewe opsies en hulle betaal vinnig, so sodra jy een of meer wen verhandelings geplaas het en ‘n onttrekking versoek sal die geld vir jou teruggeplaas word so spoedig moontlik.

Verwys ‘n Vriend – As deel van hul aaneenlopende verbintenis van goeie belonings vir al hul lojale verhandelaars is een van die bonus aanbiedinge wat jy sal kry by Magnum Options hul verwys ‘n vriend opsie wat vir jou ‘n kontant bonus sal gee vir elke vriend wat jy verwys om by hulle aan te sluit, ‘n depsito maak en begin verhandel.

Minimum Ouderdom om te Verhandel – Wees asseblief bewus daarvan dat om of ‘n werklike geld of ‘n demo verhandelingsrekening oop te maak moet jy ten minste 18 jaar oud wees om by Magnum Options te kan verhandel. Wees asseblief ook bewus daarvan dat hulle elke rekening wat oopgemaak word verifieer en as sulks kan hulle van jou verwag om hulle te voorsien van identifikasie dokument om jou identiteit digitaal te kan verifieer. Dit sal gewoonlik van jou verwag word om slegs ‘n aantal afdrukke van jou identiteitsdokumente vir hulle te stuur.

Oordraagbare Opsies – As deel van die vlak van risiko betrokke in jou Binêre Opsie verhandelings moet jy kyk na ‘n Makelaar wat ‘n Oordraagbare Opsie bied en dit is iets wat Magnum Options het.

American Express – Daar is ‘n hele aantal maniere waarop jy onmiddelik en in werklike tyd jou Magnum Options verhandelings rekening befonds, en een hiervan is deur American Express, en daar is nie baie van die ander Binêre Opsie Makelaars wat hierdie opsie aanvaar nie maar Magnum Options is wel so ‘n webtuiste.